Pous Benedictus XII

Pous Benedictus XII
Geboortenaam Jacques Fournier
Pontifikaat begin 20 Desember 1334
Pontifikaat eindig 25 April 1342
Voorganger Johannes XXII
Opvolger Clemens VI
Gebore tussen 1280 en 1285
Saverdun, Frankryk
Sterf 24 April 1342
Avignon, Frankryk
Ander pouse genaamd Benedictus

Benedictus XII was die 197ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die derde pous wat in Avignon gebly het, van 1334 tot 1342.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search